Peter McDonald (akteur)

Peter McDonald
Geboorte 28 Januarie 1972 (1972-01-28)
Nasionaliteit Iers
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter McDonald (gebore 28 Januarie 1972) is 'n Ierse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Saltwater (2000) en The Bachelor Weekend (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search